Goeie Werke

Menslike goedheid is onaanvaarbaar vir God. Slegs goddelike goedheid deur die Heilige Gees is aanvaarbaar.

Menslike Goedheid vs Goddelike Goedheid

Jesaja 64:5 — "maar ons is almal soos iets onreins, en al ons geregtighede soos 'n bevlekte kleed."